Gesprek met Stephen Kabwe van die Indaba Agricultural Policy and Research Insitute in Zambia oor Katoen se byprodukte

Farmboek het UNCTAD se plaaslike werkwinkel bygewoon. Die werkwinkel het gehandel oor die bevordering van katoen byprodukte in Oos- en Suidelike Afrika.

Die werkwinkel vind tans plaas by die Premier Hotel O.R. Tambo, aangebied deur Katoen Suid-Afrika. Mnr. Stephen Kabwe het sy verslag oor “project synthesis” in diepte bespreek. 

Ons gesels bietjie met Stephen al die sy navorsing.

Share on facebook
Share on google
Share on twitter
Share on linkedin
Share on pinterest
Categories

Latest Articles