Category: News

Farmboek het UNCTAD se plaaslike werkwinkel bygewoon. Die werkwinkel het gehandel oor die bevordering van katoen byprodukte in Oos- en Suidelike Afrika. Die werkwinkel vind tans plaas by die Premier Hotel O.R. Tambo, aangebied deur Katoen Suid-Afrika. Mnr. Stephen Kabwe het sy verslag oor “project synthesis” in diepte bespreek.  Ons gesels bietjie met Stephen al […]

Read more